Halle Berry

Halle Berry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Berry in 2017 by die San Diego-rolprentfees.

Geboortenaam Maria Halle Berry
Geboorte 14 Augustus 1966 (1966-08-14)
Cleveland, Ohio, V.S.A.
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Aktrise, rolprentvervaardiger
Aktiewe jare 1989-tans

Halle Berry (gebore as Maria Halle Berry; 14 Augustus 1966) is ’n Amerikaanse aktrise, rolprentvervaardiger en voormalige model. Sy het in 2002 ’n Oscar vir beste aktrise gewen vir haar spel in die romantiese drama Monster's Ball (2001); in 2016 was sy steeds die enigste gekleurde vrou nog wat ’n Oscar vir beste aktrise gewen het.[1][2]

  1. Yang Jie. "Halle Berry, "Black Pearl" to win Oscar´s Best Actress" (in Engels). CCTV.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2020. Besoek op 13 Februarie 2016.
  2. Paula Bernstein. "The Diversity Gap in the Academy Awards in Infographic Form" (in Engels). indiewire.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2016. Besoek op 13 Februarie 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search